Hi! I am Sarina Swart. For twenty-nine years, I have been a happy wife, a proud mother of two, a businesswoman, a teacher.
But I have a wandering spirit – travelling feeds my soul!
In 2016 and 2017, we travelled to Thailand and Vietnam respectively with our two teenagers. And the genie was awakened once more… Andre and I started talking, we started dreaming.
I turned 50.
And then he said: “Let’s retire! Let’s travel!”
And we did!!
We invite you to enjoy our journey with us.
20 Comments on About me
Ons travel saam! Baie dankie, dit gaan ‘n avontuur wees!
Baie bly – ons leer nou maar soos ons aangaan!
Julle is nou in Sylvester die leeu se tuisveld. Sit 2 tot 3 dae om al die klipgeboude bergpaadjies te verken terwyl Daisy solank by die kamp wag.
Die restaurant word privaat bestuur en hoogs aanbeveel.
Die fossiele uitstalling alleen benodig ‘n paar ure saam met die identifikasie van ongeveer 8 species Karoobosies soos per Sarahtjie Karoo-brand gradering.
Geniet !!!
Thx, Pa, ons kuier heerlik!
Geniet elke oomblik!
Dankie, Vriendin!
Wow Sarina. Ek beny julle. Geniet dit!!
Dankie, Karen!
Geniet elke oomblik liewe vriende!!! Ons tower verseker saam in hart en siel. Liefde en baie seën……effe jaloers…ha ha!!!
Dankie, Ils!
Lekker julle! Laat die fotos vloei!
Dit kom, dit kom!
Geniet!
Dankie, Lieschen!
Ons gaan saam! Geniet elke oomblik. 🎉
Vuurtjie brand! Wanneer kom julle?
Geniet dit, vriendin!
Dankie, Sids!
Bly julle droom het waar geword. Geniet elke oomblik.
Dis lekker dat ons gedeeltes ook saam met julle kan toer!